Kruger Park Sightings
Python in a car’s bonnet
On Grano hill
Spotted by Leon

Leon Swanepoel, the photographer tells his story……’’Ons was n paar voertuie wat na die slang gekyk het. Die slang het in ons rigting geseil en die persoon a…gter ons het nie mooi verstaan toe ek hom vra om te reverse nie. Die slang het nie weer onder die kar uitgekom nie en een van die safari operateurs het gese die slang het onder die kar ingeseil. Ons was toe n hele konfooi na die grano kop toe en toe ek die bonnet oopmaak, le ta lekker op die enjin en bak. Ek het hom n paar klappe gegee en toe uitgehelp. Hy is uit soos hy ingegaan het! ‘’
ENGLISH VERSION:
‘’We were part of a group of cars watching this snake. The snake was slithering in our direction and the person parked behind us dit not understand too well when I asked him to reverse.
The snake did not come out from under our car and one of the safari oprators said the snake went under and up into my car. From their our convoy drove on to ‘Grano Kop’ where I opened the engine to find the snake enjoying baking in the warmth of the engine. I gave him a few slaps to help him move on.
He left as he came !’’
WOW – what a tale…….

not for the faint hearted!

Advertisements